4. Die Name van Jesus Christus

4. Die Name van Jesus Christus

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Ons lees in die Woord van God: en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos (Mat 1:21).

Die Name van God en Christus is die selfontsluiting van Homself aan die mens en hoort tot die brandpunt van God se openbaring aan die mens. Hoe sal ons anders weet met Wie ons te doen het tensy Hy Homself aan ons openbaar? Die Name van Jesus in die Skrifte gee vir ons ’n wonderlike kaleidoskoop van ons Verlosser en wat Hy vir ons beteken. 

Die tradisionele groep titels wat welbekend is, is die ampte van Profeet, Priester en Koning. Hierdie drie is die belangrikste in die Ou Testament en dit is merkwaardig dat al
drie op Jesus van toepassing is. Dit is buitengewoon dat so iets wel moontlik is, aangesien om priester te wees beteken die persoon moes gebore word uit die stam van Levi, en om koning te wees beteken die persoon moes gebore word uit die stam van Juda. Geen ander persoon kon ooit al drie ampte tegelyk beklee nie, tog sien ons Jesus is Profeet, Priester en Koning!

 

Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT