4. Levitikus

4. Levitikus

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Levítikus is die hart van die Pentateug. Een van die hooffunksies van die eerste vyf boeke van die Bybel is om identiteit te gee aan God se volk, Israel. Die kern van hierdie identiteit is vervat in Levítikus; heiligheid is die fokus van die boek. Die boek fokus op die heiligheid van die lewende God, die God van Abraham, Isak en Jakob. Levítikus leer die volk van God hoe om veilig te lewe in die teenwoordigheid van ’n heilige God. Die boek Levítikus verkondig die heiligheid van God en roep die volk op tot heiligheid met die woorde: Wees heilig, want Ek die HERE julle God is heilig (Lev 11:44-45).

 

Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT