5. Die duiwel - Satan

5. Die duiwel - Satan

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Satan is ’n werklike persoon, oorspronklik ’n geskape engel wese, wat as gevolg van sy oortreding uit die teenwoordigheid van God gewerp is en nou die vyand van God, die mens en elke ware gelowige is.

 DIE ONTSTAAN VAN SATAN

 Satan is volgens Kolossense 1:16 ’n geskape wese, “want in Hom is alle dinge geskape wat in die hemele en op die aarde is, trone sowel as heerskappye en owerhede en magte”. Die openbaring aangaande Satan het sy begin in die onberekenbare periode tussen die volmaakte skepping van die hemel en die aarde (Gén 1:1), en die tyd toe die aarde deur een of ander oordeel as gevolg van Satan woes en leeg geword het (Gén 1:2; Jes 24:1). Ons vind ’n duidelike beskrywing van die geskiedenis van Satan in Jesaja 14:12-15 en Eségiël 28:11-17. Hoe het jy uit die hemel geval, o môrester (Lucifer), seun van die dageraad! Hoe lê jy teen die aarde neergeslaan, oorweldiger van die nasies! En jý het in jou hart gesê: Ek wil opklim in die hemel, my troon verhef bo die sterre van God en sit op die berg van samekoms in die uithoeke van die Noorde. Ek wil klim bo die hoogtes van die wolke, my gelykstel met die Allerhoogste! (Jes 14:12-14).


 Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT