![5. Die verborgenheid van die Kerk (Deel 1)](http://raymondlombardbookstore.com/cdn/shop/products/verg1copy_da953391-079c-48e6-974b-f94a0374eb2c_{width}x.jpg?v=1613728692)
Die Kerk mag nie met die koninkryk verwar word nie. Met betrekking tot die Kerk is Christus die Hoof van die liggaam (Ef 1:22; 4:15; Kol 1:18), maar nooit die koning van die liggaam nie. Ten opsigte van die koninkryk is Christus die Koning (Dan 2:34-35; 7:13-14), maar nooit die Hoof daarvan nie.
PDF FORMAAT