9. Mag ’n mens met die dode kommunikeer?

9. Mag ’n mens met die dode kommunikeer?

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Een van die tergendste vraagstukke waarmee baie mense worstel, is: Kan ek met die dooies kontak maak? Mag ek met die dooies kommunikeer?

Die Bybel as die Woord van God bied duidelike en konkrete ant­woorde (Deut 18:9-14; Jes 8:19; 1 Kron 10:13).

Die spiritiste beweer dat omgang tussen dooies en lewendes moontlik is, dat daar gemeenskap tussen hierdie wêreld en die afgestorwenes kan bestaan en dat die dooies tot die lewendes kán spreek of sigbaar aan hulle kan verskyn.


 Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT