5. Inleidende opmerkings oor die boek Openbaring

5. Inleidende opmerkings oor die boek Openbaring

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Daar is baie mense in ons wêreld vandag wat die Bybel as die woord van God sien as verouderd en uitgedien, met ander woorde, die Bybel is nie meer volgens hierdie kritici relevant tot ons dag en tydvak nie. Dit is van alle waarheid ontbloot.

Die Bybel, in wese, is ’n openbaring van God, sy wil, karakter en handeling as die oneindige groot, volkome wyse en absolute God.

PDF FORMAAT