2. Die konstruksie van die Tabernakel

2. Die konstruksie van die Tabernakel

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

 

Reg aan die begin van ons studie rakende die tabernakel moet ’n keuse gedoen word: Begin ons by die Allerheiligste soos ons sien die Bybel dit in Exodus 25 doen, begin ons by die silwerfondament van die tabernakel self, of begin ons by die voorhof, die buitenste omheining om die tabernakel? Gewoonlik, amper sonder uitsondering, sal enige studiestuk oor die tabernakel by een van die bogenoemde drie begin.  Ons sal ons studie oor die tabernakel begin by die silwerfondament van die tabernakelkonstruksie. In Exodus 26 word die silwerfondament waarop die tabernakel gerus het, beskryf.

 

Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

 

PDF FORMAAT