3. Die sewe huisraadstukke van die Tabernakel (Deel 1)

3. Die sewe huisraadstukke van die Tabernakel (Deel 1)

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

 

Ons vind twee dinge in die voorhof waarop ons aandag gevestig word, naamlik die koperaltaar en die koperwaskom. Altesame was daar sewe items of stukke huisraad rakende die tabernakel:

  • Die brandofferaltaar – (Ex 27:1-8; 38:1-7)
  • Die koperwaskom – (Ex 38:8; 30:17-21)
  • Die tafel met die twaalf toonbrode – (Lev 24:5-7)
  • Die goue kandelaar – (Ex 25:31-37)
  • Die goue reukaltaar – (Ex 30:1-10; 34-36)
  • Die ark – (Ex 25:10-22; Heb 9:4-5)
  • Die versoendeksel –  (Ex 25:17-22)

 

Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT