8. Tempels in die heilige Skrif

8. Tempels in die heilige Skrif

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Deur die eeue heen het die blote gedagte aan Jerusalem die diepste gevoelens in Jode sowel as Christene geroer. Jerusalem – Jerusalem, die stad van die lewende God!

 Daar word in die Bybel in die geskiedenis van, en profesieë oor Israel, na die volgende vier tempels in die stad Jerusalem verwys: 

  • die tempel van Salomo;
  • die tempel van Herodes;
  • die tempel van die Verdrukking; en
  • die tempel van die Messiasryk.

 

Om verder te lees, koop gerus die artikel.

PDF FORMAAT