Die Name van God (17 x MP3)

Die Name van God (17 x MP3)

Regular price
R 50.00
Sale price
R 50.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

DIGITALE AFLAAI

God se name is sy selfontsluiting in sy Woord en hoort tot die brandpunt van Sy openbaring. Daarom openbaar die eie naamgewing sowel as die bekendmaking daarvan fundamentele waarhede ten opsigte van God en Sy verhouding met die mens. God se name is in wese God self. Daarom kon die psalmis sê: En hulle wat U Naam ken, sal op U vertrou (Ps 9:11).

  1. Die name van die Here (Deel 1)
  2. Die name van die Here (Deel 2)
  3. Die Here Jesus Christus
  4. Die Seun van God
  5. Die bediening van die Seun van God
  6. Die Seun van die mens (Deel 1)
  7. Die Seun van die mens (Deel 2)
  8. Titels en selfbenaminge van God
  9. Jesus se name in die werk van die saligheid
  10. Talryke name van Jesus
  11. God se persoonlike naam
  12. Here in die Ou en Nuwe Testament
  13. Die Almagtige God
  14. Die Groot Ek is (Deel 1)
  15. Die Groot Ek is (Deel 2)
  16. Die Groot Ek is (Deel 3)
  17. Die Groot Ek is (Deel 4)