Openbaring - Volume 1 (22 X MP3)

Openbaring - Volume 1 (22 X MP3)

Regular price
R 50.00
Sale price
R 50.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

DIGITALE AFLAAI

Die boek Openbaring, as die laaste Bybelboek in die Nuwe Testament, is die enigste groot profetiese boek van die Nuwe Testament. In dié intense, interessante boek word die gordyn eenkant toe getrek en die toekoms geopenbaar. Die hoofdoel van die boek Openbaring is die bekendstelling van die wederkoms van Jesus Christus as ‘n troos vir die gemeentes. Openbaring handel oor die eindtyd en die eindtydgebeure. Daarom kan ons praat van ’n eskatologiese verwagting by die kind van God. Eskatologie verwys na die leer van die laaste dinge, omtrent die einde van die wêreld, die wederkoms van die Here Jesus Christus, die opstanding van die dodes en die eindoordeel.

VOLUME: 1

  1. Die inleiding van die boek Openbaring
  2. Die struktuur van die boek Openbaring
  3. Inleiding en struktuur van die boek Daniël
  4. Die geheim – heidense koninkryke
  5. Die kerk en die boek Openbaring
  6. Die sewe gemeentes
  7. Die kerk en die wegraping
  8. Die feit en tyd van die wegraping
  9. Gebeure in die hemel wat die groot verdrukking voorafgaan
  10. Die Lam is waardig om die die boek te neem
  11. Die groot verdrukking
  12. Die 144 000
  13. Die oopmaak van die sewende seël
  14. Die eerste wee
  15. Die tweede wee
  16. Die boekie en die twee getuies
  17. Die twee getuies
  18. Die derde wee
  19. Die vrou en die draak
  20. Die 4 Koninkryke verrys op die aarde (Deel 1)
  21. Die 4 Koninkryke verrys op die aarde (Deel 2 )
  22. Die verskyning van die antichris en valse profeet (Deel 1)
  23. Die verskyning van die antichris en valse profeet (Deel 2)
  24. Die eienskappe en karakter van die Antichris
  25. Gebeure in die Hemel en die aankondigings