DIGITALE AFLAAI
Die boek Openbaring, as die laaste Bybelboek in die Nuwe Testament, is die enigste groot profetiese boek van die Nuwe Testament. In dié intense, interessante boek word die gordyn eenkant toe getrek en die toekoms geopenbaar. Die hoofdoel van die boek Openbaring is die bekendstelling van die wederkoms van Jesus Christus as ‘n troos vir die gemeentes. Openbaring handel oor die eindtyd en die eindtydgebeure. Daarom kan ons praat van ’n eskatologiese verwagting by die kind van God. Eskatologie verwys na die leer van die laaste dinge, omtrent die einde van die wêreld, die wederkoms van die Here Jesus Christus, die opstanding van die dodes en die eindoordeel.
VOLUME: 2
- Gebeure in die hemel (Deel 2)
- Gebeure in die hemel (Deel 3)
- Gebeure in die 2de helfte van die groot verdrukking
- Die 7 laaste plae
- Verborgenheid van die Groot Babilon (Deel 1)
- Verborgenheid van die Groot Babilon (Deel 2)
- Babilon, die handelstad
- Die 4 Hallelluja's
- Bybelse profesie in oënskou (Deel 1)
- Bybelse profesie in oënskou (Deel 2)
- Die wegraping (Deel 1)
- Die sigbare wederkoms van Christus
- Die wederkoms
- Die duisend jaar vrederyk
- Die opstanding
- Die Gog en Magog (Deel 1)
- Die Gog en Magog (Deel 2)
- Die werklikheid van die ewige vuur
- Die nuwe hemel, aarde en Jerusalem
- Die boek van die lewe, water en die boom
- Die ewige orde