13. Die tempel en die twee getuies (Openbaring 11)

13. Die tempel en die twee getuies (Openbaring 11)

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
R 0.00
Sold out
Unit price
per 

Die boek Openbaring, as die laaste Bybelboek in die Nuwe Testament, is die enigste groot profetiese boek van die Nuwe Testament. In dié intense, interessante boek word die gordyn eenkant toe getrek en die toekoms geopenbaar.

Die hoofdoel van die boek Openbaring is die bekendstelling van die wederkoms van Jesus Christus as ‘n troos vir die gemeentes. Openbaring handel oor die eindtyd en die eindtydgebeure. Daarom kan ons praat van ’n eskatologiese verwagting by die kind van God.

Eskatologie verwys na die leer van die laaste dinge, omtrent die einde van die wêreld, die wederkoms van die Here Jesus Christus, die opstanding van die dodes en die eindoordeel.

PDF FORMAAT