Openbaring 8 : Die sewende seël word oopgemaak . . . eerste vier basuine

Openbaring 8 : Die sewende seël word oopgemaak . . . eerste vier basuine

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Die boek Openbaring is die enigste groot profetiese boek van die Nuwe Testament. In dié intense, interessante boek word die gordyn eenkant toe getrek en die toekoms geopenbaar in ʼn reeks visioene wat deur die apostel Johannes aanskou is.

PDF FORMAAT